IMPORTANT NOTICE: Cambridge books are mostly OUT OF STOCK. Stock due to arrive in South Africa Mid December 2024 - to be shipped January 2025. Contact us for availability before ordering to avoid disappointment.
Please note that we do not keep stock on hand. All titles are ordered upon your request (some being international). This allows us to offer you unparalleled variety.
The Alles-In-Een Klankeboek vir leerders Onderwysersgids forms part of the reading and phonics program and has been developed according to CAPS requirements. This Teacher’s Guide to the Klankeboek vir leerders contains the following guidelines and tips: * Tips on to use the guide for optimal learning and teaching.The concept of “phonetic awareness”. * A year plan. * A memorandum for the activities. * Sounds for each week and prescribed spelling and sight words. This book is CAPS approved.
Hierdie boeke is deel van die Alles-in-Een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.
Elke leesboek is ontwerp om progressief groter uitdagings te stel aan die leerder se oogspan, dekoderingsvermoë asook fonemiese vaardighede. Die lengte en moeilikheidsgraad van die leesboeke neem toe per vlak wat 'n beroep doen op die leerder se toenemende visuele geletterdheid en taalbegrip. Die leerders maak kennis met tekstipes soos in die KABV vereis word. Die leerder kan ook aktiwiteite in die leesboeke vind ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi.
Die Leesreeks stel die leerder bekend aan 'n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte tekskenmerke. In die leesboeke gaan die leerders kennis maak met verskillend tekstipes soos in die KABV vereis word. Namate die leser se lees- en skryfvaardighede ontwikkel, is daar aktiwiteite in die leesboeke ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi. In elke boek word 'n aantal hoë-frekwensie sigwoordeskat uitgelig en geoefen.