Die NUWE ALLES-IN-EEN Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers/opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders 'n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NCF vir kinders van geboorte to vier jaar. verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroeë leer- en ontwikkelingareas (ELDA's) in. help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.
Die tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met dertig splinternuwe volkleuraktiwiteite. 'n Verwyderbare handleiding in die middel van dié boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit/tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Temas wat behandel word, sluit in: "Goggas", "Water", "My klere en liggaam", "Plaasdiere", "Diere wat binne en buite die water woon".
The Big Books • suit the learner's stage of development, life experiences and _ eld of interest • complement and enrich the topics chosen for Home Language • contain a wide variety of text types, e.g. stories, factual texts, rhymes, riddles • are illustrated so that visual literacy is promoted • contain removable pages with resources for the teacher