IMPORTANT NOTICE: Normal ETA if in stock with the publishers is 7-10 Working days. If out of stock the ETA is 6-8 weeks / 8-10 weeks depending on the publisher. Delivery on all orders is an additional 2-3 working days thereafter. Contact us for availability and ETA before ordering to avoid disappointment.

You have no items in your shopping cart.

Please note that we do not keep stock on hand. All titles are ordered upon your request (Some being imported). This allows us to offer you unparalleled variety. Standard ETA is 7-10 working days if in stock with the publisher. If out of stock ETA is 6-8 weeks to import. Contact us for availability and ETA before ordering to avoid dissapointment..

ANNA ATOOM E/D SEEROWER SE DOLK (Skooluitgawe)

R196,00
SKU: 9780624057482
+ -
’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seerower behoort. Maar waar lê die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
*
*
  • Bad
  • Excellent